Christen Connect Groep Kern Module

Hierdie hulpbron is tans in 'n toetsfase en ons sal jouterugvoer waardeer indien jy besluit om daarmee in te skakel. Reageer asseblief op ons opname hier of stuur 'n epos met jou terugvoer aan fathersmatter@heartlines.org.za

Daar sal ‘n aantal modules beskikbaar wees vir die Connect Groep om saam deur te werk. Maar hierdie Module 1 is waar jy moet begin. Jy en jou groep kan daarna kies watter module om volgende te doen. Dit sal van die spesifieke behoeftes van die groepslede afhang. Die eerste module ondersoek die idee: “Ja, vaders is belangrik en hier is die redes daarvoor.”

Indien jy ‘n groep deur hierdie module lei, of geïnteresseerd is om ‘n groep te begin, beveel ons aan dat jy met die fasiliteerder se opleidingsdokument begin. Die Fasiliteerder se Hulpbron kan hier afgelaai word.

  • File size: 14.094 MB
  • Format: pdf
  • Length: 22 bladsye
  • Language: Afrikaans
  • Publisher Name: Heartlines
  • Date Published: Apr 14, 2022
Alt title
Afrikaans Fathers Matter Connect Group Core Module Christian
14.094 MB