Connect Groep Fasiliteerder se Hulpbron

Hierdie hulpbron is tans in 'n toetsfase en ons sal jou terugvoer waardeer indien jy besluit om daarmee in te skakel. Reageer asseblief op ons opname hier of stuur 'n epos met jou terugvoer aan fathersmatter@heartlines.org.za

Baie kinders word sonder ‘n liefdevolle en ondersteunende vader of ‘n positiewe manlike figuur in hulle lewens groot.

Heartlines beoog om verandering mee te bring deur middel van die Fathers Matter program, wat deel vorm van die Connect Groepe, soos beskryf in hierdie hulpbron. Die Fasiliteerder se Hulpbron is ontwikkel vir enige persoon wat ‘n Connect Groep, in ‘n Christen konteks, of ‘n sekulêre of gemengde groep, wil lei.

  • File size: 10.189 MB
  • Format: pdf
  • Length: 18 bladsye
  • Language: Afrikaans
  • Publisher Name: Heartlines
  • Date Published: Apr 14, 2022
Alt title
Afrikaans Fathers Matter Connect Group Facilitators Toolkit
10.189 MB